Microsoft PowerPoint

(Aangestuur vanaf Powerpoint)

Microsoft PowerPoint is 'n rekenaarpakket wat ontwikkel is om grafiese aanbiedings te maak. Dit voorsien gereedskap aan die gebruiker om professionele aanbiedings te doen. Dit verskaf onder andere woordverwerking, beklemtoning, teken en grafiese vermoë en aanbiedingbestuursgereedskap. Powerpoint word besit deur Microsoft.

Microsoft PowerPoint
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Microsoft
Aanvanklike vrystelling 22 Mei 1990; 34 jaar gelede (1990-05-22)
Nuutste weergawe 2016 (16.0.4266.1003)/ 22 September 2015; 9 jaar gelede (2015-09-22)
Programmeertaal C++[1]
Bedryfstelsel Windows
Kategorie Presentasiesagteware
Lisensie Trialware
Webblad office.microsoft.com/powerpoint
Microsoft PowerPoint for Mac
Ontwikkelaar Microsoft
Nuutste weergawe 2016 (15.14.0)/ 15 September 2015; 9 jaar gelede (2015-09-15)[2]
Bedryfstelsel OS X
Kategorie Presentasiesagteware
Lisensie Proprietary commercial software
Webblad microsoft.com/mac/powerpoint

Eksterne skakels

wysig
  1. Lextrait, Vincent (Januarie 2010). "The Programming Languages Beacon, v10.0" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2019. Besoek op 5 Januarie 2010.
  2. "Description of the update for Office 2016 for Mac: September 15, 2015" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2016.