Preposisionale naamval
Die Preposisionaal (oorvleuel grootliks met die Lokatief) is die naamval van 'n selfstandige naamwoord wat oor die algemeen op 'n voorsetsel volg.
Voorbeeld
wysigIn die sin "Die stap in Kaapstad" sou Kaapstad se vorm in die Preposionaal verander het.