Maak hoofkeuseskerm oop

Pretoria-Oos (kiesafdeling)

Pretoria-Oos was 'n kiesafdeling in Transvaal vir die Suid-Afrikaanse Volksraad en die Transvaalse Provinsiale Raad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910.

BronneWysig