Pribrezjni (Astrachan-oblast)
Pribrezjni (Russies: Прибрежный) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Zamjani Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee groter nedersettings insluit, en is een van net twee dorpies in die rajon wat op die linkeroewer van die Wolgarivier lê.
Pribrezjni Прибрежный | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°50′47″N 47°36′07″O / 46.84639°N 47.60194°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Jenotajefka |
Bevolking | |
• Totaal | 107 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416206 |
Die dorpie se naam is 'n Russiese byvoeglike naamwoord wat van die woord vir "oewer" kom.
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Pribrezjni 107 inwoners gehad. Etniese Tsjetsjniërs en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Tsjetsjniërs | 42 | 39,3 % |
Russe | 40 | 37,4 % |
Kasakke | 25 | 23,4 % |
Totaal | 107 | 100 % |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 28 Julie 2023.