Prinsrivierdam
Die Prinsrivierdam is 'n besproeiingsdam net buite die Anysberg-natuurreservaat in die Klein-Karoo.
Prinsrivierdam | |
---|---|
Ligging | Anysberg-natuurreservaat |
Provinsie/Land | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 33°30′49″S 20°45′08″O / 33.5136°S 20.7522°O |
Dam in | Prinsrivier |
Doel | Besproeiing |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Gravitasiedam |
Reservoir | Prinsrivierdam |
Damoppervlak | 0,35 km2 |
Die dam lê in die Prinsrivier, 'n sytak van die Touwsrivier.