Probolinggo
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Probolinggo is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië.
Probolinggo | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oos-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 25,24 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2003) | 200.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 7.249/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.probolinggo.go.id/ |
Burgemeester
wysigNederlands-Indiese tyd: F.E. Meijer (1929-1937); L.A. de Graaff (1937-1940); L. Noë (1940-1942).
Buurte
wysig- Kademangan
- Mayangan
- Kanigaran
- Wonoasih
- Kedopok
Vervoer
wysig- Die stad lê aan die snelweg Surabaya-Banyuwangi.
- Probolinggo naar Surabaya met 'n bus duur 2,5 uur.
- Dit het 'n treinstasie aan die lyn Surabaya-Jember-Banyuwangi.
Toerisme
wysigDie stad lê aan die voet van die vulkaan Bromo.