Progressiewe Unionisteparty
(Aangestuur vanaf Progressive Unionist Party)
Die Progressiewe Unionisteparty (Progressive Unionist Party, PUP) is 'n sosiaal-demokratiese politieke party in Noord-Ierland wat die huidige grondwetlike status van dié land as deel van die Verenigde Koninkryk wil bewaar en uitbou en gekant is teen enige Ierse deelname aan politieke prosesse in Noord-Ierland.[1]
Progressive Unionist Party | |
PUP | |
Leier | Billy Hutchinson (partyleier) |
---|---|
Gestig | 1979 |
Voorafgegaan deur | Independent Unionist Group |
Hoofkwartier | 299 Newtownards Road, Belfast, BT4 1AG |
Ideologie | Britse unionisme, Demokratiese sosialisme |
Amptelike kleure | Rooi en blou |
Webblad | www.pupni.com |