Protea-bank
Die Protea-bank is 'n onderwaterrif in die Indiese Oseaan sowat 8 km vanaf Shelly Beach. Die diepte van die rif wissel van 8 m tot 40 m. Die rif is 'n gewilde, maar gevaarlike, duikplek vir skubaduikers. Groot getalle Zambezi- en tierhaaie kan hier gesien word.[1][2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Scuba diving, protea banks with African Dive Adventures" (in Engels). Proteabanks.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2019.
- ↑ "About African Odyssea" (in Engels). africanodyssea.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2013.