Proton Waja
Die Proton Waja is 'n motorvoertuig wat vanaf 2000 tot 2011 deur Proton vervaardig was. Die naam Waja, beteken (sterk soos) staal in Maleis. In die Verenigde Koninkryk was dit verkoop onder die naam Proton Impian (Impian is 'n Maleise woord wat beteken droom).
Proton Waja | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Proton |
Ook genoem | Proton Impian (Verenigde Koninkryk) |
Produksie | 2000-2011 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deursedan |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6L, 1.8L, 2.0L |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Proton Inspira |