Queenie Smith
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Queenie Smith (8 September 1898 – 5 Augustus 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Show Boat (1936), Sleep, My Love (1948), Prisoners in Petticoats (1950), en The Great Rupert (1950).
Queenie Smith | |
Geboorte | 8 September 1898 |
---|---|
Sterfte | 5 Augustus 1978 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1915–1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1935: Mississippi
- 1936: Show Boat
- 1936: Special Agent K-7
- 1948: Sleep, My Love
- 1950: Prisoners in Petticoats
- 1950: The Great Rupert
- 1956: Fighting Trouble
Televisiereekse
wysig- 1971: The Funny Side