Queensrivier
Die Queensrivier is 'n klein sytak van die Suidkaaprivier, op sy beurt weer 'n tak van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.
Queensrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Suidkaaprivier |
Monding-hoogte | 851 m |
Koördinate: 25°48′3″S 30°53′45″O / 25.80083°S 30.89583°O |