Quentin Krog (gebore 15 April 1983) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur.

FilmografieWysig

As akteurWysig

  • 2005: Charlie Jade (TV-reeks, as Trent)
  • 2005: Gabriël (TV-reeks, as Braam van Niekerk)
  • 2006: Jonestown: Paradise Lost
  • 2007: Jonestown: Paradise Lost (TV-rolprentdokumentêr, as Stephan Jones)
  • 2007: The True Story (TV-rolprentdokumentêr, as Stephan Jones)
  • 2008: Transito (TV-reeks, as helikoptervlieënier)
  • 2008: Innocent Times (TV-reeks, as Zac Fouche sr.)
  • 2009: Tornado and the Kalahari Horse Whisperer (as Pierre van Rooyen)
  • 2012: Vloeksteen (TV-reeks, as Rommel Adler)
  • 2012: Drukkersbloed (kortverhaal, as Josh)
  • 2012: Wolwedans in die skemer (as kroegman)
  • 2013: Blitzpatrollie (as Jerry Naidoo)
  • 2013: Donkerland (TV-minireeks, as Henk)
  • 2014: Black Sails (TV-reeks, as Turk)
  • 2014: Sterlopers (TV-reeks, as Liam Snyman)
  • 2014: Eenrigting (kortverhaal, as Adam)
  • 2016: Free State (as Gertjie)

As regisseurWysig

  • 2014: Sterlopers (TV-reeks)
  • 2015: Ballade vir 'n enkeling
  • 2016: Die boekklub (TV-reeks)
  • 2016: Vir die voëls
  • 2018: Thys & Trix

Eksterne skakelsWysig