Quintin Brand

Britse Lugmag offisier

Sir Christopher Joseph Quinton Brand (25 Mei 1893 – 7 Maart 1968) was 'n Suid-Afrikaanse offisier wat in die Britse Lugmag diens gedoen het. Hy is in Kimberley gebore en ontvang opleiding in Johannesburg. In die Eerste Wêreldoorlog dien hy in die Britse Vliegkorps en neem saam met sir Pierre van Ryneveld deel aan die beroemde pioneervlug van Londen na Kaapstad in 1920. Hy word later Direkteur van Lugvaart in Egipte. Hy neem ook aan die Tweede Wêreldoorlog deel in beheer van Nr. 10 Vegtersgroep.

Quintin Brand
Quintin Brand

Quintin Brand, ca. 1941

Bynaam(e) Flossie
Geboortedatum 25 Mei 1893
Geboorteplek Kimberley
Sterfdatum 7 Maart 1968 (op 74)
Sterfplek Umtali, Rhodesië
Lojaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Ensign of the South African Defence Force (1947–1981).svg Suid-Afrikaanse Weermag
Air Force Ensign of the United Kingdom.svg Britse Lugmag
Jare in diens 1913–1943
Rang Adjunk-Lugmaarskalk
Eenheid No. 20 Group (1941–43)
No. 10 Group (1940–41)
No. 56 Squadron (1923–25)
No. 44 Squadron (1919)
No. 151 Squadron (1918–19)
No. 112 Squadron (1918)
Veldslae/oorloë Eerste Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog
Toekennings Knight Commander of the Order of the British Empire
Distinguished Service Order
Military Cross
Distinguished Flying Cross
Order of Ismail (Egipte)

BronWysig

Eksterne skakelsWysig