Rachel Chagall

Amerikaanse aktrise

Rachel Chagall (gebore 24 November 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gaby: A True Story (1987), White Palace (1990), en The Last Supper (1995), en in die televisiereeks The Nanny (1993).

Rachel Chagall
Geboortenaam Rachel Levin
Geboorte 24 November 1952 (1952-11-24) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1987: Gaby: A True Story
  • 1990: White Palace
  • 1995: The Last Supper

TelevisiereekseWysig

  • 1993: The Nanny

Video'sWysig

  • 2005: Making the Nanny

Eksterne skakelsWysig