Rachel Marsden
Rachel Marsden (* 2 Desember 1974) is 'n Kanadese[1] konserwatiewe politieke rubriekskrywer, televisiekommentator en universiteitsdosent. Sy woon in Parys.[2] Sy is ook die HUB van Rachel Marsden Associates, 'n openbare betrekkinge- en media konsultasiefirma. Met ingang Maart 2016 is sy die gasheer van 'n Franstalige geopolitiese geselsprogram op Sputnik News vanuit hul Paryse ateljee. Die program word vier keer per week aangebied. Sy lewer gereeld bydrae vir Russia Today, die Russiese televisienetwerk.[3] Met ingang 2020 swem sy ook op nasionale vlak in Frankryk en Kanada in onder andere die 50m, 100m, 200m en 400m kruipslag en 50m borsslag[4][5].[6][7]
Rachel Marsden | |
---|---|
Marsden tydens CPAC in 2008 | |
Gebore | 2 Desember 1974 Port Coquitlam, Brits-Columbië, Kanada |
Beroep | Rubriekskrywer, politieke kommentator, lektrise |
Webwerf | www |
In die 2000's was sy 'n rubriekskrywer vir publikasies soos die Toronto Sun[8] en Human Events tydskrifte.[9][10]
Verwysings
wysig- ↑ "Ecole de journalisme de Sciences Po — International". Journalisme.sciences-po.fr. 15 Oktober 2007. Besoek op 8 Maart 2014.
- ↑ Marsden, Rachel (30 Desember 2009). "Rachel Marsden: Technology and the New 'Me' Generation — WSJ.com". Online.wsj.com. Besoek op 8 Maart 2014.
- ↑ Sputnik. "Le Désordre mondial avec Rachel Marsden". fr.sputniknews.com (in Frans). Besoek op 31 Maart 2019.
- ↑ "Top 200 National Rankings".
- ↑ "Fédération Française de Natation".
- ↑ "Rankings – Swimming Canada".
- ↑ "Rankings – Swimming Canada".
- ↑ Kristen Thompson (9 Oktober 2009). "Natives slam Canadian's 'racist' blog on Games". Toronto Star. Besoek op 1 Maart 2008.
- ↑ "Rachel Marsden's Articles". Human Events. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2014. Besoek op 8 Maart 2014.
- ↑ "Rachel Marsden articles". Tribune Content Agency. Besoek op 9 Oktober 2018.
Eksterne skakels
wysigWikiquote het aanhalings in verband met Rachel Marsden |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rachel Marsden. |
Wikinews bevat nuus in verband met Wikipedia founder embroiled in affair and financial allegations. |