Die Radio Rats is 'n Suid-Afrikaanse post punk musiekgroep wat in 1978 deur Jonathan Handley gestig is toe Dave Davies by sy groep Slither aangesluit het. Die Radio Rats se eerste album is in Augustus en September 1978 by Satbel Studios in Johannesburg opgeneem en in Oktober 1978 as 'Into The Night We Slide' deur Jo'Burg Records uitgegee.[2]

Radio Rats
OorsprongSprings (Suid-Afrika)
GenresPost Punk
InstrumenteKitaar, Baskitaar, Tromme, Sleutelbord, Cajun box
Jare aktief1978 - 2009
EtiketteRadium Wreckords
Webwerfhttp://www.radiorats.co.za/
LedeJonathan Handley
Dave Davies
Chris Melling
Jimmy Florence[1]
Gewese ledeDion Coetzee[2]
David "Herbie" Parkin
Julian Platt
Gordon Tricker
Leonard Dixon
Michael "Bubbles" Stevenson
Lloyd Ross
Pierre de Sade[3]

Die South African Rock Lists webtuiste gee 'Into The Night We Slide' aan as een van die top tien Rock Albums van die 1970's.[2]

Verwysings

wysig
  1. Pop Coffins by Radio Rats, besoek op 11 Oktober 2009
  2. 2,0 2,1 2,2 Radio Rats tuisblad, besoek op 11 Oktober 2009
  3. Radium Wreckords, Family Tree, besoek op 11 Oktober 2009