Ralph Michielsen is 'n Afrikaanse sanger en baskitaarspeler wat onder die verhoognaam Ralph optree. Sy debuutalbum, Malpitmuti is in 2009 deur Vonk Musiek uitgereik.

Ralph
GeboortenaamRalph Michielsen
Beroep(e)Sanger, kitaarspeler
EtiketteVONK
Webwerfralphm.co.za

DiskografieWysig

  • Malpitmuti, 2009 VONK MUSIEK

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig