Randi Michelsen (20 Februarie 1903 – 12 Augustus 1981) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mine kære koner (1943), Oktoberroser (1946), en Qivitoq (1956).

Randi Michelsen
Geboorte (1903-02-20)20 Februarie 1903
Sterfte 12 Augustus 1981 (op 78)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1927: Grænsefolket
  • 1932: Under den gamle fane
  • 1943: Mine kære koner
  • 1945: Man elsker kun en gang
  • 1946: Oktoberroser
  • 1946: Far betaler
  • 1948: Hr. Petit
  • 1948: Hvor er far?
  • 1952: Vejrhanen
  • 1955: Min datter Nelly
  • 1956: Qivitoq

Televisierolprente

wysig
  • 1961: Dr. Belhomme's Pensionat
  • 1962: Judith
  • 1966: Boksning for een person
  • 1973: Fru Geesches frihed

Eksterne skakels

wysig