Razboegorje
Razboegorje (Russies: Разбугорье) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kozlowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpie se naam is "plek met baie heuwels".
Razboegorje Разбугорье | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°23′31″N 48°36′13″O / 46.39194°N 48.60361°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 410 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416181 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Razboegorje 411 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 404 | 98,3% |
Nogais | 4 | 1% |
Onbekend | 3 | 0,7% |
Totaal | 411 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.