Red Hot Chili Peppers
Amerikaanse musiekgroep
Red Hot Chili Peppers (RHCP) is 'n Amerikaanse musiekgroep van Los Angeles, Kalifornië. Die groep bestaan uit Anthony Kiedis (voorsang), John Frusciante (kitaar), Michael "Flea" Balzary (baskitaar) en Chad Smith (tromme). Die groep is in 1983 gestig.
Red Hot Chili Peppers | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Los Angeles, Kalifornië |
Genres | Alternatiewe rock Funk |
Jare aktief | 1983–nou |
Assosiasies | The Mars Volta El Grupo Nuevo De Omar Rodriguez-Lopez |
Webwerf | Red Hot Chili Peppers.com |
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysig- 1984: The Red Hot Chili Peppers
- 1985: Freaky Styley
- 1987: The Uplift Mofo Party Plan
- 1989: Mother's Milk
- 1991: Blood Sugar Sex Magik
- 1995: One Hot Minute
- 1999: Californication
- 2002: By the Way
- 2006: Stadium Arcadium
- 2011: I'm with You
- 2016: The Getaway
- 2022: Unlimited Love
- 2022: Return of the Dream Canteen