Redery
(Aangestuur vanaf Reder)
'n Redery is 'n firma wat mense en goedere per skip vervoer, 'n skeepsvaartbedryf of die beheer en uitrus van skepe.
Daarteenoor is 'n reder 'n skeepseienaar. 'n Reder besit een of meer skepe, of het ten minste 'n beherende belang daarin.
Sien ook
wysig- Lugredery, firma wat passasiers of goedere per vliegtuig vervoer.