Regis Cordic
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Regis Cordic (15 Mei 1926 – 16 April 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Telefon (1977) en The Transformers: The Movie (1986), en in die televisiereekse Kung Fu (1972) en The Transformers (1984).
Regis Cordic | |
Geboortenaam | Regis John Cordic |
---|---|
Geboorte | 15 Mei 1926 |
Sterfte | 16 April 1999 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1948–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1977: Telefon
- 1977: John Hus
- 1986: The Transformers: The Movie
Televisiereekse
wysig- 1972: Kung Fu
- 1976: Dynomutt Dog Wonder
- 1977: C B Bears
- 1984: The Transformers
- 1985: Galtar and the Golden Lance
Televisierolprente
wysig- 1979: Gulliver's Travels
- 1988: The Secret Identity of Jack the Ripper