Reinet Investments
internasionale beleggingsmaatskappy
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Reinet Investments S.C.A. is 'n internasionale beleggingsmaatskappy. Dit het 'n wye wye verskeidenheid belange in onder meer British American Tobacco (BAT), SPDR Gold Shares, Selecta Biosciences, Pension Insurance Corporation Group Ltd, Trilantic Capital Partners, J.P. Morgan Asset Management, Jagersfontein Development en Rooipoort Development. Ander beleggings word nie altyd deur die maatskappy bekend gemaak nie.
Reinet Investments | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 21 Oktober 2008 |
Hoofkantoor | Luxemburg-stad, Luxemburg |
Sleutelpersone | Johann Rupert (uitvoerende voorsitter) |
Gebied bedien | wêreldwyd |
Dienste | Belegging, private ekwiteit |
Webwerf | reinet.com |
Die firma is gestig op 21 Oktober 2008 en het ontstaan uit Richemont. Die hoofkantoor is in Luxemburg en die aandele word verhandel op die beurse van Luxemburg, Amsterdam en Johannesburg. Die voorsitter is Johann Rupert.
Bron
wysig- www.reinet.com