Daniël Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik.

Retief Burger
GeboortenaamDaniël Retief Burger
GeboreWindhoek, Namibië
GenresGeestelike liedjies
Beroep(e)Musikant, Pastoor
InstrumenteKitaar
Jare aktief2005 – nou
EtiketteMerchant Music; Retief Burger
Webwerfwww.retiefburger.com
LedeRetief Burger, Leza Liversage, Stefan Swart, N'Ré Du Toit, André van der Merwe, Jason Moser, Bobby Tait
Gewese ledeAndrew “Rixi” Roman, Gideon Botes, Ewald Jansen Van Rensburg, Andries Visser, Tshepo Monareng, Johan Bouwer

In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospelalbum (Afrikaans) vir Luidkeels Oorgegee.

Diskografie

wysig
  • Luidkeels, 2005
  • Luidkeels Oorgegee DVD, 2009
  • Luidkeels Oorgegee, 2009
  • Luidkidz – Ek sing dit ek leef dit! DVD
  • Luidkeels Hersien DVD
  • LuidKeels Hersien
  • ’’Luidkeels Dieper ‘’ 2012
  • ’’7 jaar van lof’’, 2013
  • ’’Nou en vir altyd’’, 2014
  • ’’Alles’’, 2017

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig

Uitgeligte musiekvideo's

wysig