Revolusionêr
'n Revolusionêr is 'n persoon wat óf deelneem aan óf 'n rewolusie voorstaan.[1] Die term revolusionêr kan ook gebruik word as 'n byvoeglike naamwoord, om te verwys na iets wat 'n groot, skielike impak op die samelewing of op een of ander aspek van menslike strewe het.
Verwysings
wysig- ↑ "ARD Geargiveer 7 Junie 2011 op Wayback Machine
Eksterne skakels
wysig- Castro: Revolutionary as Celebrity – slideshow deur LIFE tydskrif