Rodos (mitologie)
(Aangestuur vanaf Rhodos (mitologie))
In die Griekse mitologie, is Rodos (Grieks: Ῥόδος) die godin van die eiland Rodos, en vrou van Helios. Sy was die dogter van Afrodite en Poseidon.[1][2]
Verwysings
wysigBronne
wysig- Grimal, Pierre, The Dictionary of Classical Mythology, Wiley-Blackwell, 1996, ISBN 9780631201021. "Rhodus" p. 404–405
- Smith, William; Dictionary of Greek and Roman Biography and Mythology, Londen (1873). "Rhodos"