Riaz Ahmed Gohar Shahi
Riaz Ahmed Gohar Shahi (Oerdoe: ریاض احمدگوھرشاہی; 25 November 1941– 25 November 2001[1][2]) was 'n Pakistanse skrywer, Soefi[3] geestelike leier, en stigter van die Internasionale Geestelike Beweging Anjuman Serfaroshan-e-Islam.[4] Hy is in die klein dorpie Dhok Gohar Shah in die distrik Rawalpindi gebore.
Verwysings
wysig- ↑ "Great Muslims of undivided India". Kalpaz Publications. Besoek op 2 Desember 2010.
- ↑ Voorsitter van ASI
- ↑ Moslem Sufi
- ↑ Aangesig van Gohar Shahi verskyn op Kaaba
Eksterne skakels
wysig- Amptelike Webwerf van Gohar Shahi Geargiveer 22 Augustus 2007 op Wayback Machine (Engels)
- Amptelike Webwerf van Gohar Shahi (Oerdoe)