Richard Daneel
Suid-Afrikaanse akteur
Richard van Heerden Daneel (gebore 7 September 1922) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur. Hy is tragies op 'n filmstel oorlede 16 Junie 1975, toe 'n ligte vliegtuig hom getref het.[1]
Richard Daneel | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigAs akteur en of Regisseur
wysig- 1949 - Twelfth Night, Shakespeare Circle, Bloemfontein.
- 1950 - Oedipus Rex, (hoofrol) Universiteit Bloemfontein.
- 1950 - Antony en Cleopatra, Shakespeare Circle, Bloemfontein.
- 1953 - Scherz, Satire, Ironieund Tiefers Bedeuting, Sorbonne Parys in Duits.
- 1954 - Mimiekprogram, J.L Barrault, Parys.
- 1957 - Much Ado About Nothing, Shakespeare, Universiteit Kaapstad.
- 1957 - The Chairs, Ionesco, Wits Universiteit.
- 1958 - Mimiekprogram, Pretoria & Johannesburg.
- 1959 - Mag ek saam speel, M. Achard, N.T.O.
- 1959 - The Chairs, Ionesco en Mimiekprogram in Pretoria & Johannesburg.
- 1959 - Edemee, A.P Breal, Teatergroep, Bloemfontein.
- 1960 - Comoedia i.) Commodis Dell' Arts
- ii.) Nohgaku stuk in JHB & PTA
- iii.) Mimiek
- 1960 - Comoedie ook in Kaapstad.
- 1960 - Kwart voor Dagbreek, Dolf van Niekerk, N.T.O. JHB & PTA.
- 1960 - Die Verbond, Historiese Vertoning, Bloemfontein vir die Fees, Ballet, dans & spraak.
- 1960 - No Good Friday, Athol Fugard.
- 1960 - Die Bo kamer, H Grove, Volks Teater, PTA.
- 1960 - The New Tenant, Ionesco, Benoni East Rand Theatre.
- 1960 - The Drum, Nohstuk, Benoni East Rand Theatre.
- 1960 - Red Silk Umbrella, J.A Brown, JHB.
- 1960 The Puppet Prince, Children's Theatre, JHB.
- 1961 - Seraphino, Children's Theatre, JHB.
- 1961 - King of Diamonds, Musiekblyspel vir N.T.O Choreografie.
- 1961 - A Touch of the Poet, N.T.O, Verhoogsbestuur.
- 1961 - Die Bruidskool, Moliere, PTA, JHB, Kaapstad toer Suid Afrika.
- 1963 - The Affair, C.P Snow, Truk, JHB & PTA.
- 1963 - Historiese voorstelling in die Empire Teater, JHB vir die opening van die Katolieke Katedraal.
- 1963 - Romeo en Jeanette, Anovilh, Truk, JHB & PTA.
- 1963 - king Lear, Wits Universiteit
- 1964 - Susannah's Secret, Wolf-Ferrari, Truk Opera.
- 1964 - Amahl, Monotti, Truk Opera.
- 1964 - Hamlet, Truk, ( Doen mimiek dele)
- 1964 - Faust, Truk Opera. ( Asst. Regisseur)
- 1964 - Drama Skooltoe, Truk
- 1964 - Rendez-vous in Senlis, Anovilh, Klerksdorp.
- 1965 - Opera Skool toer, Truk.
- 1965 - Coppelia, rol vanDr Coppelius, Truk Ballet.
- 1965 - Dido en Aeneas, Purcell, Wits Opera Dept. Hatsuyuki, Bell.
- 1966 - Sikalo, JHB.
- 1966 - Love, Life and Laughter, Opvoering vir S.U.K.O.V.S.
- 1966 - Die Fledermaus, Truk Opera ( Rol van Frosch)
- 1966 - Twelfth Night, Wits Universiteit.
- 1967 - Kiss me Kate, J.O.D.S JHB.
- 1967 - Love and War, Poesie program, Wits Universiteit.
- 1968 - Die Drie Engeltjies, A. Husson, S.U.K.O.V.S
- 1968 - Picnic in Town S.U.K.O.V.S
- 1972 - La Boheme
- Stopers van die laeveld 1962
- Jy's lieflik vanaand, 1962 as Karel
- Seven against the sun,1964 as Italiaanse kaptein
- Pressure burst, 1971
- Die rebel, 1976 as prof. Verdruten
As regisseur En speler
wysig- 1962 - Stropers van die Laeveld - D. Millan.
- 1962 - Jy's Lieflik Vanaand. speel Karel
- 1962 - Drie Dokumentere prente in Japan oor Zenen Nohgaku.
- 1964 - Seven against the sun - speel Italiaanse Kaptein. - D. Millan & Killarney Films
- 1967 - Escape route- Cape Town ( Speler) Killarney Films.
- 1968 - Oupa For Sale ( Reggisseur) Protea/ Panorama Films.
- 1968 - Once Upon a Friday (Reggisseur) Panorama Films.
- 1969 - Vrolike Vrydag die 13de.
- Stadiig oor die Klippe 1969