Richard Fiske

Amerikaanse akteur

Richard Fiske (20 November 1915 – 10 Augustus 1944) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Flying G-Men (1939), Behind Prison Gates (1939), North from the Lone Star (1941), en Across the Sierras (1941).

Richard Fiske
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Richard Potts
Geboorte (1915-11-20)20 November 1915
Sterfte 10 Augustus 1944 (op 28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1938: The Little Adventuress
  • 1938: The Spider's Web
  • 1939: Flying G-Men
  • 1939: Behind Prison Gates
  • 1939: Homicide Bureau
  • 1939: Konga, the Wild Stallion
  • 1939: The Man from Sundown
  • 1939: North of the Yukon
  • 1939: Overland with Kit Carson
  • 1939: The Stranger from Texas
  • 1941: North from the Lone Star
  • 1941: Across the Sierras
  • 1941: The Devil Commands
  • 1941: The Officer and the Lady
  • 1941: The Son of Davy Crockett

Eksterne skakels

wysig