Rieme
Rieme | |
---|---|
Tipe webblad | Woordeboek |
Taal(e) | Afrikaans / Engels |
Registrasie | Nie nodig. |
Eienaar | Mynhardt du Preez |
Opgerig | 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | https://rieme.co.za/ |
Rieme is 'n Afrikaans-Engelse woordeboek, met Afrikaanse sinonieme. Die webwerf bestaan reeds vanaf 2003. Die gebruiker kan self ook woorde byvoeg om die woordeboek te verbeter.