Rimini

munisipaliteit in die Italiaanse

Rimini (Latyn: Ariminum) is 'n stad in die ooste van Italië aan die Adriatiese See. Die stad is 'n toeristebestemming en het 146 606 inwoners gehad in 2013.

Rimini
Stad
Rimini is in Italië
Rimini
Rimini
Koördinate: 44°03′00″N 12°34′00″O / 44.05000°N 12.56667°O / 44.05000; 12.56667
LandVlag van Italië Italië
StreekEmilia-Romagna
ProvinsieRimini
Regering
 • BurgemeesterAndrea Gnassi (PD)
Oppervlak
 • Totaal134,52 km2 (52 vk. myl)
Hoogte
15 m (49 ft)
Bevolking
 • Totaal146 606
 • Digtheid1 089,85/km2 (2 822,7/vk. myl)
Poskode
47921-47924
Skakelkodes0541
Webwerfcomune.rimini.it