Riohacha
Riohacha (Spaans: Nuestra Señora Santa María de los Remedios del Río de la Hacha; Wayuunaiki Süchiimma) is 'n stad in die noorde van Colombia wat in 1545 deur Nicolás de Federmann gestig is. Die stad is die hoofstad van die noordelike department La Guajira.
Riohacha | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Colombia |
Department | La Guajira |
Koördinate | 11°32′00″N 72°54′00″W / 11.53333°N 72.90000°W |
Gestig op | 1545 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 3120 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 201 869 |
- Bevolkingsdigtheid | 53,8/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC -5 |
Burgemeester | Rafael Ricardo Ceballos Sierra |
Amptelike Webwerf | riohacha-laguajira.gov.co |