Rita Gam
Amerikaanse aktrise
Rita Gam (2 April 1927 – 22 Maart 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Thief (1952), King of Kings (1961), Sinners Go to Hell (1962), en Klute (1971).
Rita Gam | |
Geboortenaam | Rita Eleanore MacKay |
---|---|
Geboorte | 2 April 1927 |
Sterfte | 22 Maart 2016 (op 88) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1950–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1952: The Thief
- 1953: Saadia
- 1954: Night People
- 1954: Sign of the Pagan
- 1956: Magic Fire
- 1956: Mohawk
- 1958: Sierra Baron
- 1959: Costa Azzurra
- 1959: Hannibal
- 1961: King of Kings
- 1962: Sinners Go to Hell
- 1971: Klute
- 1974: Garden of Death
Televisiereekse
wysig- 1950: Trapped
- 1955: Hollywood Preview
- 1968: Hidden Faces
Televisierolprente
wysig- 1952: The Adventures of Fu Manchu: The Zayat Kiss
- 2015: Grace Kelly, une femme libre
Video's
wysig- 1987: Grace Kelly: The American Princess
- 2006: Planting the Seeds of Evil