Robbie Gee
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robbie Gee (gebore 24 Maart 1964) is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snatch (2000), Underworld (2003), Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest (2006), en Paddington 2 (2017).
Robbie Gee | |
Geboorte | 24 Maart 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1998: In a Blue Room
- 2000: Snatch
- 2003: Underworld
- 2006: Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest
- 2006: Rollin' with the Nines
- 2017: Paddington 2
- 2019: The Road to Silimanjaro
Televisiereekse
wysig- 1989: Desmond's
- 1991: The Real McCoy
- 1995: The Vibe
- 1996: Blouse and Skirt
- 1998: In Exile
- 2003: The Crouches
- 2017: The Ride
Televisierolprente
wysig- 2009: Being Danny's Dire
Video's
wysig- 1981: The Buggles: Adventures in Modern Recording