Robert Bice (14 Maart 1914 – 8 Januarie 1968) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tales of Robin Hood (1951), Red Snow (1952), The Gun That Won the West (1955), en Foxfire (1955).

Robert Bice
Geboortenaam Robert Lee Bice
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1948: Assigned to Danger
  • 1949: The James Brothers of Missouri
  • 1949: Life of St. Paul Series
  • 1951: Tales of Robin Hood
  • 1952: Red Snow
  • 1952: Invasion, U.S.A.
  • 1955: The Gun That Won the West
  • 1955: Foxfire
  • 1958: Diamond Safari

Televisiereekse

wysig
  • 1952: Four Star Playhouse
  • 1952: Gang Busters
  • 1952: Invitation Playhouse: Mind Over Murder
  • 1953: I'm the Law
  • 1959: The Untouchables
  • 1963: Burke's Law

Televisierolprente

wysig
  • 1954: Mickey Spillane's 'Mike Hammer!'
  • 1956: Massacre at Sand Creek

Eksterne skakels

wysig