Robert Buckland
Robert James Buckland (* 22 September 1968) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Justisie van die Verenigde Koninkryk beklee.
Robert Buckland | |
Minister van Justisie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Julie 2019 | |
Eerste minister | Boris Johnson |
---|---|
Voorafgegaan deur | David Gauke |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Robert James Buckland 22 September 1968 Llanelli, Carmarthenshire, Wallis |
Politieke party | Konserwatiewe Party |