Robert Cornthwaite (akteur)
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Cornthwaite (28 April 1917 – 20 Julie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing from Another World (1951), The War of the Worlds (1953), en What Ever Happened to Baby Jane? (1962), en in die televisiereeks Picket Fences (1992).
Robert Cornthwaite | |
Geboortenaam | Robert Ray Cornthwaite |
---|---|
Geboorte | 28 April 1917 |
Sterfte | 20 Julie 2006 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1951: The Thing from Another World
- 1953: The War of the Worlds
- 1959: Ten Seconds to Hell
- 1962: What Ever Happened to Baby Jane?
Televisiereekse
wysig- 1958: Rescue 8
- 1963: Channing
- 1992: Picket Fences
Televisierolprente
wysig- 1989: The Ed Begley Jr. Show
- 2002: Glitter Palace
Video's
wysig- 2005: The Sky Is Falling: Making 'The War of the Worlds'
- 2015: Atomo Vision: Interview mit Regisseur Joe Dante