Robert Emhardt
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Emhardt (24 Julie 1914 – 26 Desember 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 3:10 to Yuma (1957) en Kid Galahad (1962), en in die televisiereekse The Andy Griffith Show (1960) en Another World (1964).
Robert Emhardt | |
Geboortenaam | Robert Christian Emhardt |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1914 |
Sterfte | 26 Desember 1994 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1957: 3:10 to Yuma
- 1962: Kid Galahad
- 1962: The Intruder
Televisiereekse
wysig- 1949: Suspense
- 1955: The Alcoa Hour
- 1959: Sunday Showcase
- 1960: The Andy Griffith Show
- 1964: Another World
- 1974: The New Land
- 1976: The Kids from C.A.P.E.R.
Televisierolprente
wysig- 1951: The Dagmar Story
- 1958: All the King's Men
- 1965: The Magnificent Yankee
- 1965: Diamond Jim: Skulduggery in Samantha
- 1975: Demon, Demon
- 1977: The Chopped Liver Brothers