Robert Ginty (14 November 1948 – 21 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Exterminator (1980), Exterminator 2 (1984), en The Bounty Hunter (1989), en in die televisiereeks Black Sheep Squadron (1976).

Robert Ginty
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1948-11-14)14 November 1948
Sterfte 21 September 2009 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders James Francis Ginty
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1969–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1980: The Exterminator
  • 1982: Gold Raiders
  • 1983: The Act
  • 1983: Warrior of the Lost World
  • 1983: The Alchemist
  • 1984: Exterminator 2
  • 1985: Vivre pour survivre
  • 1986: Mission Kill
  • 1987: Programmed to Kill
  • 1987: Three Kinds of Heat
  • 1987: Code Name Vengeance
  • 1987: Maniac Killer
  • 1989: The Bounty Hunter
  • 1989: Loverboy
  • 1989: Out on Bail
  • 1990: Cop Target
  • 1990: Vietnam, Texas
  • 1992: Lady Dragon
  • 1993: Shootfighter: Fight to the Death
  • 1994: Woman of Desire
  • 1996: Almighty Fred

Televisiereekse

wysig
  • 1976: Black Sheep Squadron
  • 1984: Hawaiian Heat

Televisierolprente

wysig
  • 1981: The Big Stuffed Dog
  • 1984: Hawaiian Heat
  • 1986: Hardesty House
  • 1994: Day of Reckoning
  • 1995: Here Come the Munsters

Video's

wysig
  • 1983: Scarab

Eksterne skakels

wysig