Robert John Burke
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert John Burke (gebore 12 September 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente RoboCop 3 (1993), Tombstone (1993), Confessions of a Dangerous Mind (2002), en 2 Guns (2013).
Robert John Burke | |
Geboorte | 12 September 1960 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1989: The Unbelievable Truth
- 1992: Dust Devil
- 1992: Simple Men
- 1993: RoboCop 3
- 1993: Tombstone
- 1995: Flirt
- 1996: Fled
- 1996: Thinner
- 1997: Mayday - Flug in den Tod
- 1997: First Love, Last Rites
- 1998: Somewhere in the City
- 1998: Triples
- 2001: No Such Thing
- 2002: Confessions of a Dangerous Mind
- 2003: Piggie
- 2012: Safe
- 2013: 2 Guns
- 2014: Ned Rifle
- 2018: Being
Televisiereekse
wysig- 2008: Rescue Me Minisodes
- 2011: Person of Interest
- 2015: Allegiance
Televisierolprente
wysig- 1998: Alptraum im Airport
- 2018: The Finest
Video's
wysig- 1997: The Magic of Special Effects Make-Up
- 2010: Years Later: The Unbelievable Truth and its Consequences
- 2012: Safe: Criminal Battleground