Robert Pine
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Pine (gebore 10 Julie 1941) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Red Eye (2005), Lakeview Terrace (2008), en Jobs (2013), en in die televisiereeks CHiPs (1977).
Robert Pine | |
Geboortenaam | Granville Whitelaw Pine |
---|---|
Geboorte | 10 Julie 1941 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Chris Pine |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1966: Out of Sight
- 1967: The Young Warriors
- 1985: Papa Was a Preacher
- 1988: Aviel
- 1990: Ladies on Sweet Street
- 1995: The Little CHP
- 1996: The Best Revenge
- 2004: Clipping Adam
- 2005: Red Eye
- 2007: Dead Write
- 2008: Lakeview Terrace
- 2010: Reunited
- 2013: Jobs
Televisiereekse
wysig- 1970: The Silent Force
- 1976: Bert D'Angelo/Superstar
- 1977: CHiPs
- 1986: Star's Table
- 2008: The Clown Project
Televisierolprente
wysig- 1973: Incident on a Dark Street
- 1998: CHiPs '99
- 2005: Landslide
- 2007: Love's Unfolding Dream
- 2014: Christmas Under Wraps
Video's
wysig- 1992: On the Way Home
- 2001: The Hit