Roberts Blossom (25 Maart 1924 – 8 Julie 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Close Encounters of the Third Kind (1977), Escape from Alcatraz (1979), Christine (1983), en Home Alone (1990).

Roberts Blossom
Geboortenaam Roberts Scott Blossom
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1955–2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1974: Deranged: Confessions of a Necrophile
  • 1974: The Great Masquerade
  • 1977: Close Encounters of the Third Kind
  • 1977: Citizens Band
  • 1979: Escape from Alcatraz
  • 1980: Resurrection
  • 1983: Christine
  • 1983: Reuben, Reuben
  • 1990: Home Alone
  • 1991: Death Falls
  • 2000: Full Blossom: The Life of Poet/Actor Roberts Blossom

TelevisiereekseWysig

  • 1985: The Twilight Zone
  • 1992: Crossroads

TelevisierolprenteWysig

  • 1960: John Brown's Raid
  • 1999: Balloon Farm

Eksterne skakelsWysig