Rockmond Dunbar
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rockmond Dunbar (gebore 11 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kiss Kiss Bang Bang (2005) en The Family That Preys (2008), en in die televisiereekse Prison Break (2005) en Sons of Anarchy (2008).
Rockmond Dunbar | |
Geboorte | 11 Januarie 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1993: Misery Loves Company
- 2000: Punks
- 2003: The Great Commission
- 2005: Kiss Kiss Bang Bang
- 2006: Dirty Laundry
- 2008: The Family That Preys
- 2008: Alien Raiders
- 2009: Pastor Brown
- 2012: Echo at 11 Oak Drive
- 2012: Behind the Scenes of 'Pastor Brown' the Movie
- 2013: Highland Park
- 2014: More to Love
- 2015: Curveball
- 2017: Busted
- 2018: Edge of Fear
- Soul on Bikes
- Frisco Bombers: The Michael Hill Story
Televisiereekse
wysig- 1997: The Good News
- 2000: Soul Food
- 2005: Prison Break
- 2005: Head Cases
- 2007: Heartland
- 2008: Sons of Anarchy
- 2008: The Mentalist
- 2010: Terriers
- 2012: For Richer or Poorer
- 2016: The Path
Televisierolprente
wysig- 2003: Behind the Scenes: The Great Commission
- 2012: Raising Izzie
- 2015: Love Is a Four-Letter Word
- 2017: Resurrection: Prison Break
Video's
wysig- 2010: Love Chronicles: Secrets Revealed
- 2012: Saving Our Daughters PSA