Roemeense Wikipedia

Roemeense Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ro.svg
RomanianWikipedia 20071125.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Roemeens
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Julie 2003
Huidige status Aktief
URL ro.wikipedia.org

Die Roemeense Wikipedia is die Roemeense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Julie 2003 begin.

Dit het tans 411 999 artikels, en is die 29ste grootste wikipedia.

VoorbeeldWysig

Eksterne skakelsWysig