Roerbraai is 'n ideale, vinnige gaarmaakmetode vir vleis omdat die dun repies vleis binne minute gaar word.