Roman Bohnen (24 November 1901 – 24 Februarie 1949) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Of Mice and Men (1939), The Affairs of Jimmy Valentine (1942), The Best Years of Our Lives (1946), en Brute Force (1947).

Roman Bohnen
Geboortenaam Roman Aloys Bohnen
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1939: Of Mice and Men
  • 1942: The Affairs of Jimmy Valentine
  • 1942: Young America
  • 1944: The Hitler Gang
  • 1946: The Best Years of Our Lives
  • 1946: Winter Wonderland
  • 1947: Brute Force
  • 1947: For You I Die
  • 1948: Open Secret
  • 1949: Kazan

Eksterne skakels

wysig