Ronald Hunter
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ronald Hunter (14 Junie 1943 – 3 Desember 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Van Wilder (2002) en Along Came Polly (2004), en in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980) en American Playhouse (1981).
Ronald Hunter | |
Geboortenaam | Ronald Lee Hunter |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1977–2013 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1988: Jakarta
- 2002: Van Wilder
- 2004: Along Came Polly
Televisiereekse
wysig- 1979: The Lazarus Syndrome
- 1980: Magnum, P.I.
- 1981: American Playhouse
Televisierolprente
wysig- 1978: The Lazarus Syndrome
- 1983: Rage of Angels