Roodeplaat-natuurreservaat
Roodeplaat Natuurreservaat is 'n beskermde gebied wat aangrensend aan die Roodeplaatdam geleë is, 22 km noordoos van Pretoria, Gauteng.
Roodeplaat-natuurreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Naaste dorp | Pretoria |
Koördinate: 25°39′0″S 28°21′44″O / 25.65000°S 28.36222°O | |
Oppervlak | 1,555 hektaar[1] |
Openingsjaar | 1977 |
Bestuursliggaam | Gautengse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling |
In 1972 het die Departement van Waterwese en Bosbou die bestuur van die Roodeplaatdam-gebied oorgedra aan die Afdeling Natuurbewaring van die ou Transvaalse Provinsiale Administrasie (TPA). Hul mandaat was om die gebied te ontwikkel as 'n natuurreservaat en buitelug-ontspanningsfasiliteit vir Pretoria se inwoners. Die reservaat is in 1977 geproklameer.
Fotogalery
wysig-
Acacia karroo in bloeityd.
-
'n Waterbok in die Roodeplaat-natuurreservaat.
-
'n Miskruier in die reservaat.
-
Rotheca hirsuta, Roodeplaat-natuurreservaat
-
'n Kewer in die reservaat.
-
'n Bontsprinkaan op 'n kaalgevrete takkie.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Roodeplaat Nature Reserve. |
- Roodeplaat Natuurreservaat - ekologiese bestuursplan[dooie skakel], Augustus 2007, Gautengse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling.
- Nie-amptelike gids vir die reservaat
- Roodeplaat inligting by Southern African Birding Geargiveer 1 Desember 2008 op Wayback Machine
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Overview of Roodeplaat Dam". Terrestial Ecosystem Monitoring. European Communities. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2009. Besoek op 25 November 2008.