Roodeplaat-natuurreservaat

(Aangestuur vanaf Roodeplaat Natuurreservaat)

Roodeplaat Natuurreservaat is 'n beskermde gebied wat aangrensend aan die Roodeplaatdam geleë is, 22 km noordoos van Pretoria, Gauteng.

Roodeplaat-natuurreservaat
'n Troppie sebras in die reservaat
'n Troppie sebras in die reservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Naaste dorp Pretoria
Ligging van Roodeplaat-natuurreservaat op 'n kaart (Gauteng)
Roodeplaat-natuurreservaat
Roodeplaat-natuurreservaat
Koördinate: 25°39′0″S 28°21′44″O / 25.65000°S 28.36222°O / -25.65000; 28.36222
Oppervlak 1,555 hektaar[1]
Openingsjaar 1977
Bestuursliggaam Gautengse Departement van
Landbou en Landelike Ontwikkeling

In 1972 het die Departement van Waterwese en Bosbou die bestuur van die Roodeplaatdam-gebied oorgedra aan die Afdeling Natuurbewaring van die ou Transvaalse Provinsiale Administrasie (TPA). Hul mandaat was om die gebied te ontwikkel as 'n natuurreservaat en buitelug-ontspanningsfasiliteit vir Pretoria se inwoners. Die reservaat is in 1977 geproklameer.

Fotogalery

wysig

Eksterne skakels

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "Overview of Roodeplaat Dam". Terrestial Ecosystem Monitoring. European Communities. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2009. Besoek op 25 November 2008.