Rooikloofpas
bergpas in Suid-Afrika
Die Rooikloofpas is net buite Sutherland op die R356-streeksroete na Matjiesfontein.
Die pas is by nagenoeg 32° 27′ suid en 20° 39′ oos. Dit is 2,8 km lank en bereik ‘n hoogte van 1 593 m met ‘n maksimumhelling van 1:12.
Lees ook
wysigBron
wysig- Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com